The Bible GPS

Message in Afrikaans: Die Geheim na Satisfaksie (vergenoegdheid)

November 20, 2021 Kobus and Le Bey Season 3 Episode 4
The Bible GPS
Message in Afrikaans: Die Geheim na Satisfaksie (vergenoegdheid)
Show Notes

Die Rolling Stones het `n treffer "I can't Get No Satisfaction" waarmee so baie mense kan identificeer. Tog is dit moontlik om in alle omstandighede vergenoegd te wees. In hierdie kort boodskap uit Filippense 4 sal ons die geheim ontdek om in alle omstandighede vergenoegd te wees.

Support the Show.